Комментарии:
Let's get this song to million views 🎉
ОтветитьAfrikaans musik is interessant and baie lekker! Baie dankie!
ОтветитьPure weekend memories❤️❤️
ОтветитьAf en Af
Lyrics
Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie.
Net jy en ek die wagte by die hek ek
Moes nou wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie,
En nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand
Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op
Daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart.
Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen
Jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja"
In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief
Maar nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
En nou begin die aksie liefie
Af af af en af gaan al ligte
In die nag nag nag sag speel daai liedjie
Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker lekker langskop,
Om tussen deur die pale... aand
Lekker
ОтветитьWe dance to this song in line dancing
ОтветитьMy all time favorite afrikaans song.
ОтветитьAf en af
ОтветитьGoed gedoen ek lief die liedjie
ОтветитьMy hoërskool speel die liedjie oor en oor by byeenkomste, jy moet net sien hoe almal begin dans. Veral by die hoogtepunt
ОтветитьCome to co springs soon and do a show I will be there for you k and let's get a game of righers on l
Ответитьjy kan mooi sing👍
ОтветитьJvkojg😎
ОтветитьBgou😊
ОтветитьJd👍
Ответитьlmao my dad used this song to test our new sound bar a week ago and here i am listening it again🥲🫱🏻🫲🏼
ОтветитьWhat a Banger duuude, PogChamp
Ответитьthis song still such a hit
ОтветитьPure nostalgia 😩❤️
ОтветитьKurt Darren ise fokken legend man!
Ответить''stop madonna,leave all this'' -misheard
Ответить''the Giant in acne''lmao. [electric donkey's words]
Ответить😊😊😊😊
ОтветитьKurt is so handsome..❤❤
Ответитьmisheard- ''socks spill out a leaky butt!''
Ответитьelectricdonkey bought me here.
Ответитьmisheard-''stop madonna,leave all this!''lol.
ОтветитьDit is so mooi ek soek jou nommer
ОтветитьDit is so mooi rk soek jou nomner
ОтветитьKlerksdorp Methodist Primary School grade 5 concert. Gone are the days 😭😭😭 This song still remain my favorite afrikaans song❤️❤️❤️
ОтветитьThis songs take me back to 2012🔥🔥
ОтветитьLekke liedjie
ОтветитьThis is by FAR one of the BEST Afrikaans music videos I have ever seen, GREAT SONG, GREAT CHOREOGRAPHY, GREAT VIDEOGRAPHY, GREAT EDITING, GREAT LIGHTING & MOOD.
ABSOLUTELY AMAZING!
Oom Kurt hierdie is treffers😍
ОтветитьI was in pre school the first time I heard this song now I'm 18 years old and back at it again 😭😢❤❤
ОтветитьThis song takes me back to my High school rugby years ✨🏉🏉
ОтветитьPrimary school athletics meetings will never be the same again 😩😭❤️ !!!
ОтветитьMaking me miss those primary sports day🏈🏈Laerskool Kathu🏈🏈
ОтветитьJy is my held kurt
ОтветитьYou don't need to know Afrikaans to recognise the happy songs
ОтветитьEk wonder of iemand Afriekaand kan praat hier maar did ń mooi liekie
ОтветитьNo butt candy, oxy leafy
ОтветитьMISSING Africa, NAMIBIA... 🍻🍻🍻🍻🍻🙏🙏🙏🙏🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦
ОтветитьThis is the best song ever
ОтветитьMma weeee!!!!!!
ОтветитьGood German song. Great phase 2 2 step in Round Dance.
ОтветитьDoef Doef Poef Poef. lolzies
ОтветитьCool Phase 2 2step in Round Dancing
ОтветитьI love you Kurt Darren because you are so awesome and so lovely too also you sing the songs so beautiful too I hope to meet you one day 👍💗💗💗💗💗💗
ОтветитьJes my bra lekker lekker
Ответить