Saterdag - Q&A

Saterdag - Q&A

Skidmarks aka Briekmerke

21 час назад

3,692 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@jacovandyk399
@jacovandyk399 - 27.07.2024 14:27

Ek sien hulle kom soek Ghadafi se geld

Ответить
@cornelsmit4474
@cornelsmit4474 - 27.07.2024 14:45

Ek hou baie daarvan om na u te luister, baie interesante geselsies, ek luiter elke keer aan dagtig.Goeie Werk en dankie vir al Oom se moeite en tyd.Hou baie van Oom se geselsies.😀

Ответить
@cornelsmit4474
@cornelsmit4474 - 27.07.2024 14:46

Ons moet ons kinders leer vrugte groente graan leer groei !

Ответить
@Amviosify
@Amviosify - 27.07.2024 14:50

Koop vir jou Antigua gold, maatskapy uit Capetown fantasties, beter as Jacobs en Douwe Egberts. Dank my later. Te koop by Checkers

Ответить
@DavidHanson-sc7dd
@DavidHanson-sc7dd - 27.07.2024 14:51

Cloud Seeding you are talking about is no longer the problem.
Bill Gates is a major promoter of climate change, weather modification and blocking out the sun, a eugenist, promotes GMO, a shareholder of Monsanto. More about this and his involvement. NASA is another hobby he enjoys.

Ответить
@charlesmyburgh
@charlesmyburgh - 27.07.2024 14:59

Die Weste se drek wat hul uitgebeeld het. Gemors. Drek.

Ответить
@drienbrecher8269
@drienbrecher8269 - 27.07.2024 15:00

Hoor jou

Ответить
@charlduplessis8492
@charlduplessis8492 - 27.07.2024 15:20

Kyk maar na die afgelope paar olimiese spele openinge. Raak al hoe meer satanies en meer op die voorgrond

Ответить
@charlduplessis8492
@charlduplessis8492 - 27.07.2024 15:22

Dieseelfde wat die gemors de Klerk en sy bende met Botha gedoen het. Staatsgreeep en ons land vir ons vyande oorhandig

Ответить
@cornelsmit4474
@cornelsmit4474 - 27.07.2024 15:29

Ek wens vir Oom se channel om grooter as Mr Beast se channel te word !🙏🫡

Ответить
@elanevdwesthuizen1054
@elanevdwesthuizen1054 - 27.07.2024 15:29

Jy laat my lag... ek dink die hele VF+ haat jou - dit is beslis nie ñ verlies nie...😂😂😂

Ответить
@user-ey3bu3cj5c
@user-ey3bu3cj5c - 27.07.2024 15:33

Ja Colyn. Ek is ook versot op die aangebrande krummel pap.❤

Ответить
@janetvandyk1943
@janetvandyk1943 - 27.07.2024 15:37

Gelukkig het ek n skoonseun wat hou van kos maak Ek sal so een keer n week vir ons almal kook

Ответить
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j - 27.07.2024 15:42

Skokkend die Olympics 😮 😈

Ответить
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng - 27.07.2024 15:44

Hi colyn

Ответить
@tracytreloar7144
@tracytreloar7144 - 27.07.2024 15:59

If we were a Christian nation we would have withdrawn from the disconfockulation Olympics,I'm sure the Vaselinas and joiners throughly enjoyed it.

Ответить
@cornelsmit4474
@cornelsmit4474 - 27.07.2024 16:40

Oom al my skuld wat ek maak is om Docters te betaal, als vir my kinders, Oom is dit reg om skuld te maak om Dokters te betaal, net dat 'n Dokter jou nie hoef te dagvaar nie, is dit eties van 'n DR om sy eie pattient te dagvaar vir geld ?

Ответить
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 - 27.07.2024 16:41

Middag Colyn dankie vir jou geselsie. Hierdie goed in SA is kommerwekkend. Groete uit Heidelberg

Ответить
@billyb7469
@billyb7469 - 27.07.2024 16:42

Thanks!

Ответить
@stevevanheerden9619
@stevevanheerden9619 - 27.07.2024 16:43

Colyn ons moet net op die Here vertrou en vleis braai bly lekker ❤ 🎉

Ответить
@pietschoonbee6109
@pietschoonbee6109 - 27.07.2024 17:10

Daniel ekke kom by of gaan kak

Ответить
@pietschoonbee6109
@pietschoonbee6109 - 27.07.2024 17:15

Hou jou goed soos dit is en maak naweeke live chats dit sal lekker wees

Ответить
@pietschoonbee6109
@pietschoonbee6109 - 27.07.2024 17:28

Daniel ekke ek wonder wie vervolg vir wie xxx vir ons of Colyn vir xxx? Word wakker jou oertel

Ответить
@user-tx8jp8df9b
@user-tx8jp8df9b - 27.07.2024 18:43

Ja kan jou hoor. Witrivier

Ответить
@petramyburgh506
@petramyburgh506 - 27.07.2024 18:55

Jammer ons het vanoggend gemis. Ons het die survey gemis! Wou soo graag deelneem hier van die Weskus.

Ответить
@petramyburgh506
@petramyburgh506 - 27.07.2024 19:00

Frankryk is in sy kanon maar die wereld is onbewus van wat werklik wat daar aangaan

Ответить
@petramyburgh506
@petramyburgh506 - 27.07.2024 19:23

Ons het nog alles hier by ons. Motte muggies. Blindevliee, spinnekoppe, slange, alles wat jy aan kan dink. Die mooiste gesig. Ek wens ek kon vir jou fotos stuur. Die natuur bring my waar ek is. Dit is wanneer my Groot Baas met my praat.❤❤❤

Ответить
@henviabeukes7996
@henviabeukes7996 - 27.07.2024 19:28

Groete hier van Prieska die Noordkaap af

Ответить
@Exectt
@Exectt - 27.07.2024 20:21

Great to watch your content , brushing up on my afrikaans, years since a spoke that suiver taal, my spelling sucks , yes Europe usa ans all western civilizations are been systematically infiltrated, xxx are See You Next Tuesday and I wish the western populations wake up soon , staaldak webbing geweer will be inevitable 😢

Ответить
@colleentaylor1865
@colleentaylor1865 - 27.07.2024 20:26

Weet jy iets van Groot "shut down" in Augustus

Ответить
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 - 27.07.2024 20:31

Colyn, verneem die Olimpiese Spele se opening wat demonies.
Parys is omtrent in chaos danksy xxx

Ответить
@henviabeukes7996
@henviabeukes7996 - 27.07.2024 20:32

Hi wat dink jy van die dat die diere nou alles moet getag word. Ek sien groot kak kom vir ons boere. Trippel X is met dit te doen verseker

Ответить
@markkaalvoet
@markkaalvoet - 27.07.2024 20:46

Skids, Kak verskoning, die back page het nie editing nodig nie

Ответить
@markkaalvoet
@markkaalvoet - 27.07.2024 20:50

Kyk laat, maar n Baie mooi gesprek. Jammer ek het dit gemis. Doen dit meer ASB. Sat. Oggend ongelukkig nie vir my beskore nie

Ответить
@nicolienwentzel2379
@nicolienwentzel2379 - 27.07.2024 20:56

Hello Colyn, bietjie laat maar ek kyk en luister, vreeslik baie dankie vir al jou moeite om ons op hoogte te hou. Wees asb veilig en paraat!!!! Ek is ook nie mal oor wind nie, het baie dramatiese ondervinding van erge wind gehad.

Ответить
@riameintjes4958
@riameintjes4958 - 27.07.2024 21:01

Wat ñ fokop in Parys !!! Satanies

Ответить
@user-yt8nx4vf2u
@user-yt8nx4vf2u - 27.07.2024 21:08

Ek gaan nou iets kwyt raak wat sekere mense diep gaan skok maar ek is fokkol gepla oor hulle sensitiewe gevoelens.Kriminaliteit is hand uit en vir ons boere om te oorlewe is vir ons om uit te gaan in die nag in ons eie omgewings en vreemdelinge en mense wat rond sluip vir kwaad geld summier te vermoor. Dit is tog hulle planne vir ons.

Ответить
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor - 27.07.2024 21:16

Lasterlike opening van Olimpiese Spele en bespotting van Jesus Christus

Ответить
@saamstaan6540
@saamstaan6540 - 27.07.2024 21:44

Dankie oom,goeie gesprek.

Ответить
@nicolienwentzel2379
@nicolienwentzel2379 - 27.07.2024 21:56

Ccolyn hoe gaan jy die mense bereik wat nie op jou kanaal is nie

Ответить
@waynesawyer
@waynesawyer - 27.07.2024 22:30

Hi Colyn. Dié van ons wat Jou volg is mense wat ingelig wil bly. Ongelukkig wil die meerderheid niks weet nie. Baie waar oor die insekte hier in die Laeveld.

Ответить
@waynesawyer
@waynesawyer - 27.07.2024 22:33

Cloud seeding. Ja: Ons plek is hier in die berge bokant Barberton. Ons sien self daardie vliegtuie wat die wolke skiet.

Ответить
@waynesawyer
@waynesawyer - 27.07.2024 22:36

Gerugte van militêre kampe in Badplaas omgewing ook. Is ons vorige onder-president in beheer daarvan? Hy is baie stil.

Ответить
@pietergrobbelaar4758
@pietergrobbelaar4758 - 27.07.2024 22:48

Ons hoor jou goed Colyn ❤

Ответить
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 - 27.07.2024 22:49

Lekker gewees Colyn. 👍🏻

Ответить
@user-gh3rj2uq9i
@user-gh3rj2uq9i - 27.07.2024 23:00

Ek Kan jou hoor

Ответить
@stefanmyburgh4374
@stefanmyburgh4374 - 27.07.2024 23:19

Baie dankie lekker om na oom te luister. Sien daar boer nog Serfontyns by Rooiwal. Ook n Colyn.

Ответить
@anne-marieharmse8610
@anne-marieharmse8610 - 27.07.2024 23:44

Ek mis jou warrafak moments …

Ответить
@falcong6070
@falcong6070 - 27.07.2024 23:50

Ons sal maar sien of ons kerke iets te se het oor die opening mmmm. Ne die kollekte is meer belangrik

Ответить
@arnovandijk7406
@arnovandijk7406 - 28.07.2024 00:01

Naand Colyn ek het baie die program geniet. Dit sal regtig waardeer word as jy die persoon se vraag of stelling vir die luisteraar/kyker sal lees voordat jy antwoord. Baie dankie en lekker naweek verder.

Ответить