Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)

Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)

PropVEVO

1 год назад

4,591,685 Просмотров

Official Music Video for "Kwaaitjie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kwaaitjie

Follow Prop op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100063601740745
Instagram - https://www.instagram.com/prop_ski/
Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski?_t=8UIoJbh5a3K&_r=1
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/

Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen.

Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys
Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham

Kwaaitjie - Lirieke

Kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi
Alles sit op die regte plek my nooi
Kwaaitjie, ek sê vir jou
‘n Man se bloeddruk sal nie hou
Lippies fyn, lyfie klein
En daai jeantjie sit so styf

Kwaaitjie-Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan

Kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Jy hou van braai, is lekker kwaai
Al die regte blare in jou slaai
Kwaaitjie, ek sê vir jou
‘n Man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy
En daai jeantjie sit so styf

Kwaaitjie-Meraaitjie

Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy

Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?

Kwaatjie ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Maar daai tingeling sal jy moet weg hou

Kwaaitjie-Meraaitjie

Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy moet laat staan

Music video by Prop performing Kwaaitjie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ML Musiek

http://vevo.ly/IHqTaq

#Prop #Kwaaitjie #SingHoopWeerklink

Тэги:

#Sing_Hoop_Weerklink #Afrikaans #Kwaaitjie #Prop #Select
Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

Sampie Bruyns
Sampie Bruyns - 24.09.2023 22:54

Scallywag

Ответить
MiaMay Hair & Makeup
MiaMay Hair & Makeup - 25.08.2023 20:40

Jaaaaa jooo
❤😊

Ответить
Ilana Von Ronge
Ilana Von Ronge - 18.08.2023 11:45

.dkkd mf m❤

Ответить
Grizelda van Vuuren
Grizelda van Vuuren - 01.07.2023 16:15

Jy is n Yster. Jy gaan nog hoëg vlieg !!!!

Ответить
Portia Matlabe
Portia Matlabe - 23.06.2023 12:01

Suid Afrika die songs is baie geluk 😊❤

Ответить
Portia Matlabe
Portia Matlabe - 23.06.2023 12:00

Ohhh Julle Afrikaans man Julle kan sing baie dat hoekom Ek lief Jou baie Die song maak my to voel happy dankie ❤❤❤

Ответить
Wessel Swart
Wessel Swart - 17.05.2023 22:45

Lekka Proppie.
Wana kom jy EJS toe in die Paarl?

Ответить
Guyver
Guyver - 02.05.2023 00:29

Ja Nee ... niemand kan afrikaans praat.... Awsome song BTW

Ответить
Deon
Deon - 14.04.2023 22:06

My fok hierdie is n lekker song

Ответить
Niki Stander
Niki Stander - 27.03.2023 01:03

This is soooo offensive

Ответить
Chanelle Pretorius
Chanelle Pretorius - 10.03.2023 16:40

3o09
Nbb??Kl

Ответить
Dylan The Drummer
Dylan The Drummer - 23.01.2023 20:16

Epic song love it👌😀👍

Ответить
MARLENE McCALLAGHAN
MARLENE McCALLAGHAN - 19.01.2023 10:21

Wow 😳

Ответить
Mary-Anne Bornman
Mary-Anne Bornman - 03.01.2023 11:44

Ek ook

Ответить
Chris Falcon
Chris Falcon - 03.01.2023 07:20

shared in the US of A mooi so!

Ответить
Petrus van Rhyn
Petrus van Rhyn - 01.01.2023 11:59

Jyt gegroei tjopa. Wonder of die mense weet hoe goed jy kan skateboard Ry ontdou van skool dae af.

Ответить
CR De Wet
CR De Wet - 16.12.2022 10:30

Ek is Mal oor hierdie liekie

Ответить
wiane Horn
wiane Horn - 13.12.2022 17:07

Ek like you song

Ответить
wiane Horn
wiane Horn - 30.11.2022 20:00

Mooi song love 💘💕❤♥it sooi beautiful 😍song

Ответить
FoXLee
FoXLee - 30.11.2022 16:33

1 Miljoen Views!!!! 🍻

Ответить
Schalk Labuschagne
Schalk Labuschagne - 02.11.2022 21:43

Ek laaik dit kwaai, hoop ons kry nog baie van jou... 🎶🎶🎶🎸🎸🎸

Ответить
Nella Ellis
Nella Ellis - 11.10.2022 20:53

My seuntjie se gunsteling dans liedjie 🤩

Ответить
Tiago Rodrigues
Tiago Rodrigues - 11.10.2022 20:18

Hou dit so jou chap❤️👍🏻

Ответить
krakajak67
krakajak67 - 22.09.2022 15:38

Dis nou a lekker party lied die. Kan nie wag om dit by my volgende braai te laat speel nie. Smaaklik Proppa!

Ответить
Andre Coetzee
Andre Coetzee - 18.09.2022 09:32

Hy Loop Prop

Ответить
Synth Wave
Synth Wave - 17.09.2022 19:46

Nice man - lekker song - hou so voort - !!!!

Ответить
MrCab236
MrCab236 - 15.09.2022 03:54

Hey Bros I found the mzansi way to fix the government papers
Its the paper that will never finish so you declare it as a title
Legalise everything
The other one is
Make everything free
You can use it to Legalise things easier
And the free is to balance the scale bro

Ответить
Calvyn Fensham
Calvyn Fensham - 02.09.2022 17:11

Jy's 'n yster! Well done!

Ответить
Jeff Mills
Jeff Mills - 28.08.2022 05:03

No idea what the words are, but the song delivers the meaning!

Ответить
Heine Oelofse
Heine Oelofse - 26.08.2022 22:09

Sweet home alabama

Ответить
Marilize Hoender Beeton
Marilize Hoender Beeton - 26.08.2022 20:02

Awesome

Ответить
Marius Visser
Marius Visser - 25.08.2022 15:10

Jis, ouens, ek is bly ons kry sulke lekker progressiewe musiek met sulke goeie waardes in 2022.

Ответить
Christopher Lamb
Christopher Lamb - 24.08.2022 14:56

P𝐫O𝕞O𝓢m ✨

Ответить
Jm De lange
Jm De lange - 21.08.2022 02:20

Hou so aan Prop. Jy het n lekker partytjie lied hier beet. Baie geluk. Tommie

Ответить
Jaco Devnik
Jaco Devnik - 20.08.2022 17:38

with the token black haha :D

Ответить
Jean Joubert
Jean Joubert - 20.08.2022 08:00

Pretfontein LEGEND!!!!!!!!!

Ответить
Melanie Geldenhuys
Melanie Geldenhuys - 20.08.2022 00:47

My nuwe favourite song!

Ответить
Gerhard van Waltsleben
Gerhard van Waltsleben - 19.08.2022 22:34

Lekker man lekker 🇿🇦

Ответить
Elizabeth,Elsa Barnard
Elizabeth,Elsa Barnard - 19.08.2022 21:57

Pragtige liedjie

Ответить
BASIE THERON
BASIE THERON - 19.08.2022 21:42

Lekke prop die song laat n man lus om te party

Ответить
Pincher FPV
Pincher FPV - 19.08.2022 21:40

Dankie Toks en Tjops en hoofsaaklik Prop vir nog ‘n lekker Braai en Kuier liedjie 🙌🏻👌🏻

Ответить
Shaun Mostert
Shaun Mostert - 19.08.2022 21:39

Lekker op toks en tjops!!! Jou music is legendary

Ответить
Phillip van Staden
Phillip van Staden - 19.08.2022 21:38

Gaan jou hoor op Toks en Tjops…!!

Ответить
lehan gravett
lehan gravett - 19.08.2022 11:37

great song, is ek reg as ek se daai is in Grafters pretoria?

Ответить
Nic Coetzee
Nic Coetzee - 18.08.2022 11:11

OU Proppie, nice man. is goed om te sien Witbank kan ook Superstars gee vir ons

Ответить
Reinhardt Gouws
Reinhardt Gouws - 14.08.2022 20:42

Moer lekker song....dankie. Hy gan goed doen!!!

Ответить
Jeandre du Toit
Jeandre du Toit - 13.08.2022 05:04

Warmer as die kalahari🍻

Ответить
Die BEVOK
Die BEVOK - 12.08.2022 23:35

Dis nou n vuurwarm song🔥

Ответить
Logan Lambrechts
Logan Lambrechts - 12.08.2022 21:58

Nise song 🤟🤟🤙🤙🤙🤙👍👍

Ответить