MS gekry deur my wortelkanaal

MS gekry deur my wortelkanaal

Die Getuienis

6 месяцев назад

6,681 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@melindabotha9196
@melindabotha9196 - 04.12.2023 12:01

Baie dankie vir hierdie getuienis. Waar kan ek n biologiese tandarts vind?

Ответить
@annetjiepieterse8287
@annetjiepieterse8287 - 04.12.2023 17:19

Baie interesant. Deesdae is daar siektes wat ons nie vroeër geken het nie. My kinderjare het ons vrugte vd bome af geeet en groente uit die tuin. Glad nie gaskoeldranke geken nie. Alles op die winkelrakke het ongesonde produk in bv preserveer middels en versoeters.

Ответить
@berthamahood9945
@berthamahood9945 - 04.12.2023 23:54

Baie dankie.Die boek is fantasties

Ответить
@user-px5nm4tn6e
@user-px5nm4tn6e - 05.12.2023 00:47

Dankie vir die getuienis Amen 🙏🙏🙏

Ответить
@martiewilmot7554
@martiewilmot7554 - 08.12.2023 08:05

Ek het 8 sulke tande in my mond sukkel met wonde wat gesond word en 1 van die tande lek en het bloedvergiftiging veroorsaak wat wonde gemaak het wat sukkel om dan gesond te word het moet almal verwyder of vervang met ander stopsels

Ответить
@sage088
@sage088 - 10.12.2023 07:06

2Sa 23:5  Want is my huis nie so by God nie? Want Hy het ‘n ewige verbond vir my daargestel wat in alles gereël en verseker is; want al my heil en alle welgevalle, ja, sal Hy dit nie laat uitspruit nie?
Psa 16:6  Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. HALLELUJAH MARANATHA AMEN KOM HEER JESUS❤️🗡️💨🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️🙌🙏🙏🙏

Ответить
@user-bc3kt2px3e
@user-bc3kt2px3e - 12.12.2023 17:02

Ek is gediagnoseer met Sweets Sindroom ongeveer 2-3 weke nadat ek 'n wortelkanaal ondergaan het vanjaar. Dr. het verskeie toetse gedoen om te probeer vasstel wat die oorsaak was en elke toets was negatief, dus kon ons tot vandag nie bevestig wat die oorsaak was nie.

Ответить
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 - 12.12.2023 21:58

My oorlede pa het altyd gesê ons gaan uisterf agv alles wat vars produkte gespuit word. Dankie vir n fantastiese getuienis en inligting. Be Blessed 🙏

Ответить
@johannasmith2528
@johannasmith2528 - 20.12.2023 22:25

Wat n getuienis so interesant om te weet op ons oudag leer ons hoop mense luister hierna sterkte God seen 🙏

Ответить
@talithaleroux1794
@talithaleroux1794 - 11.05.2024 19:29

Ek kan getuig dat ek by die dood omgedraai het agv root kanaals en verwydering van my verstandtande wat die root cause van my siekte toestand waz😢. Ek kan ook net vir God dankie sê dat hy my by wonderlike biologiese tandarts uitgebring het wat my lewe weer v my teruggee het.

Ответить