Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning (AMPTELIKE HD MUSIEK VIDEO)

Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning (AMPTELIKE HD MUSIEK VIDEO)

Bok van Blerk

10 лет назад

4,017,329 Просмотров

Ссылки и html тэги не поддерживаются


Комментарии:

@user-vs9hv3fl8c
@user-vs9hv3fl8c - 16.12.2023 14:08

Moenie warie nie n oorlog sal kom en ons sal wen

Ответить
@karelmasita7469
@karelmasita7469 - 02.11.2023 01:52

Respect for Boer 🇨🇿👍

Ответить
@emileventer
@emileventer - 21.10.2023 01:22

4 by 4 bakkie lang bak. 2.2 meter en meer is altyd 'n "LE"

Ответить
@zanje_prinsloo1721
@zanje_prinsloo1721 - 16.10.2023 23:43

10 jaar later en dit tref nog my hart

Ответить
@nikitasanders3096
@nikitasanders3096 - 16.10.2023 21:06

Woahhhhhhh

Ответить
@user-lx7rh5dq4t
@user-lx7rh5dq4t - 13.10.2023 22:20

Genade is geleen en selgs as jy dit virdien... Ons straf vedien ons..Ons het die wette genbruek wat ingestel is deur Hom wat Heilig is..

Ответить
@ghost6649
@ghost6649 - 01.10.2023 23:18

Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou
'N spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande
Tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
In die land van melk en heuning
Die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun, val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning

Ответить
@romeomtshali9348
@romeomtshali9348 - 10.08.2023 21:33

My new favourite artist,this guy's music is so amazing and passionate. Black Zulu guy ♥️

Ответить
@Grootbunny
@Grootbunny - 07.08.2023 12:19

Ek was all by een van jou konserte in Suid Africa ek is n Afrikaaner btw

Ответить
@thanesnyman6874
@thanesnyman6874 - 29.07.2023 21:16

Baie mooi liedjie

Ответить
@doctorMoonshine
@doctorMoonshine - 24.06.2023 03:08

Liefde en respect voor onze broeders en zusters Afrikaners, vanuit Vlaanderen!

Ответить
@thatguykosie
@thatguykosie - 15.06.2023 21:14

Vir Ons Boere en Suid Afrikaaners! Sing hom Bok Van Blerk!

Ответить
@random...tips...from...tik9585
@random...tips...from...tik9585 - 01.06.2023 21:10

I LOVE THIS SONG!!!!

Ответить
@anlavanwyngaard4370
@anlavanwyngaard4370 - 13.05.2023 15:33

😎❤ Bok van blerk, jy is n goei mens, en ek hou baie van jou liedjies. ❤😎

Ответить
@guyver9688
@guyver9688 - 12.05.2023 23:05

Janee die ou kan dit doen Deesdae kort ons iemand wat kan afrikaans kan gooi ???

Ответить
@user-xm1zr2rx3p
@user-xm1zr2rx3p - 04.05.2023 15:54

❤❤😂😢🎉😮😊Anthoy feinyb aia

Ответить
@koendevadder9632
@koendevadder9632 - 17.04.2023 19:40

Ons vir jou Suid Afrika.

Ответить
@mornebarnard9121
@mornebarnard9121 - 18.03.2023 09:40

Die tyd is lankal ryp...

Ответить
@luckyitumeleng-uv6rd
@luckyitumeleng-uv6rd - 17.03.2023 21:54

Ek is Afrikaans Ek raak kwaad Vir mense 😤😡

Ответить
@johnlost5643
@johnlost5643 - 08.03.2023 11:10

Ons vir jou

Ответить
@simonesmal9334
@simonesmal9334 - 02.03.2023 09:43

❤️

Ответить
@patvancanada2167
@patvancanada2167 - 13.02.2023 09:46

4 jare voor, ek begin Afrikaans self leer. Ek is so hartseer oor julle Boere. Ek is so kwaad.

Ответить
@tobiasott4096
@tobiasott4096 - 20.12.2022 10:56

Gibt's einen deutschen Text dazu? Wäre super 🙂💪

Ответить
@TheBliksempie
@TheBliksempie - 18.12.2022 19:27

Ironies dat wanneer ons regte kry, al ons voorregte verdwyn!

Ответить
@Volfgang8814
@Volfgang8814 - 29.09.2022 02:36

Es lebe die Boeren!!!!

Ответить
@bekkiewhite7996
@bekkiewhite7996 - 25.06.2022 04:28

Jy is die beste bok van blerk

Ответить
@fitterfitter8386
@fitterfitter8386 - 14.06.2022 16:24

Вы почти как русские.

Ответить
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 - 03.06.2022 15:17

🙏👍🤗❤️

Ответить
@Bozewani
@Bozewani - 26.04.2022 11:51

Die rykste sprek Die prek se Suid Afrika een dag ek beosek Suid Afrika die land van melk aan heruing gould aan diamante suurlemeon piesanges Ja ek lief Suid Afrika ek is ruissies ek kraan praat vierde Suid Afrikanse talen Engels Xhosa zulu aan Afrikaans Ek werk in die Intenrasionale stratsho van die masters van Internasioanlemenseregtereg in Koinkryk Universiteit Noord Irland

Ответить
@thesqaudtea8813
@thesqaudtea8813 - 12.04.2022 21:14

❤❤

Ответить
@tinareichel4445
@tinareichel4445 - 07.03.2022 20:36

😥🎶💯 woordloos elke keer as ek die lied luister, ek mis ons Oranje/Wit/Blou, kyk hoe lyk ons nou 😢

Ответить
@charlfritz2797
@charlfritz2797 - 06.02.2022 21:52

Soos bloed

Ответить
@lindiekolver8333
@lindiekolver8333 - 19.01.2022 13:33

Ongelooflik hoe hy my patriotisme kan laat regop staan. Ek verlang my dood na my mense.

Ответить
@highgroundgamer1435
@highgroundgamer1435 - 17.01.2022 17:32

Dit is lekker, dankie Bok!

Ответить
@pilot2987
@pilot2987 - 16.01.2022 19:13

I. L💛VE. IT 🌹

Ответить
@sojesussalva2302
@sojesussalva2302 - 15.11.2021 22:19

Mijn vrienden, ik ben hier niet gekomen om de video te bekijken, maar ik kom hier om een ​​boodschap te brengen, de komst van Jezus Christus is nabij, bekeer u van uw zonden, Jezus is de enige manier.

Ответить
@hentashugo2324
@hentashugo2324 - 22.10.2021 17:01

Iemand hier in 2021?

Ответить
@lisastratie4618
@lisastratie4618 - 02.10.2021 08:53

Wow bok love dit 😄

Ответить
@charlenedefin615
@charlenedefin615 - 01.10.2021 10:19

Hiert !!!!! Ja Hy mag maar !!!!! Sing Afrikaner hart 100 %
Eg en so duidelik praat di woorde hard.

Ответить
@craig1115
@craig1115 - 14.09.2021 19:55

Liefte van Nederlands!

Ответить
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 - 16.06.2021 20:52

Wanner Suid Afrika weer 'n land van melk en heuning sal wees, weet net die Here alleen, tans word alles kaal gesteel en verkrag.

Ответить
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 - 30.05.2021 09:57

Suid Afrika kan weer 'n land van melk en heuning word, maar dit sal elke mens afhang hoe ernstig hulle is, net God alleen kan die land herstel na al die skade wat veroorsaak is deur gierigheid.

Ответить
@robbymiller3317
@robbymiller3317 - 01.05.2021 22:57

We need more people like the afrikaners in America iv been researching boer history and I have got to say you guys are tough and great people never give up!

Ответить
@henrykeyter53
@henrykeyter53 - 25.04.2021 20:29

As ek storm, volg my.
As ek val, wreek my.
As ek omdraai, skiet my.

Afrikaners: voorwaarts! Vir God, land, volk, vryheid, reg en geregtigheid!

Ответить
@ttvdiaan186mitton6
@ttvdiaan186mitton6 - 19.02.2021 14:46

Julle asb ons moet saam hier deur gaan ons is saam hier in so ons gaan saam hier deur maak nie saak nie al is dit n oorlog sterkte van NEW ZELAND

Ответить